So Ry Miss Daisy

So Ry Miss Daisy

Story

Die bekroonde teaterstuk en latere film Driving Miss Daisy in Afrikaans met SA se twee groot teatergeeste in die hoofrolle. Sandra Prinsloo en John Kani smee vir die eerste keer kragte saam na die opspraakwekkende Miss Julie en dis weer vuurwerke! Die bejaarde Daisy is aanvanklik onwillig wanneer haar seun vir Hoke, ’n chauffeur, aanstel om met haar rond te ry nadat sy haar motor afskryf. Mettertyd ontvou ‘n besondere band en verhouding. Hoke en Daisy se reis duur uiteindelik 25 jaar en die ontwikkeling van ‘n vriendskap boei ten spyte van destydse kleurgrense en sosiale stand.

Met Engelse boskrifte. With English surtitles.

Dates & Times

  • Dates

    13 Mar 2017 - 31 Mar 2017
  • Time

    TUE – FRI 8 PM | SAT 4 & 8 PM
  • Price

    R90 – R180
  • Language

    Afrikaans. Met Engelse byskrifte. With English surtitles.

Cast & Creative

  • Cast

    • Sandra Prinsloo
    • John Kani
    • Jacques Bessenger
  • Creative

    • Saartjie BothaVertaling
    • Christiaan OlwagenRegie
    • Rocco PoolOntwerp
    • Wolf BritzBeligtingsontwerp
    • Birrie le RouxKostuums

Twitter

Newsletter

Sign up here to keep in the loop with the latest productions that are happening at The Fugard

 

Facebook